Vir Afrikaanders
(Nou...jullie mogen allemaal kijken)

Hallo vrinde

Mag dit vir jou 'n hop-skop asemrowende, skril skreeuende punt-
innie-wind, bevange, sonskyn giggel geel fantastiese dag wees! 

En mag die vlooie van 'n duisend kalahari-donkies innie gat opkruip van die 
persoon wat jou dag opneuk en mag sy arms te kort wees om sy hol te krap. 

Luister hier vir my Boere Medley MP3

Lekker Dag........!!! 

Dit is my goede vriend Jannie Kroese

Hy is een baie goed keyboardspeler 
van Vredendal Suid Afrika. 

Outa in die lange pad gespeel deur Jannie Kroese MP3

 

En Hier een biekie Boerejol gespeel deur Jannie en Ernie saam

Ernie speel net een bietjie accordeon !

Baie lekker

My Afrikaanse niggie

Ek het nie angst vir die leeue nie
Als ek is hier en hulle is in Afrika

Boela en Ernie 
(ek hoop jou ooit regtig te ontmoet)

Ernie en Boela in Boela se nuwe Kar.

 

Afrikaanse Midi Files